Die konneksie tussenvandag en môre.
Alles op een plek
Versekering
Motor-, huis-, regshulp- en troeteldierversekering, met uitnemende diens.
→Bel & Bank
Met die laagste koste vir data en lugtyd.
→Finansiële Advies
Aftrede, beleggings, boedelbeplanning, lewens- en inkomstedekking.
→Mediese Fonds Advies
Vergelykings oor verskeie fondse, gapingsdekking, en hulp met eise en goedkeurings deur die hele jaar.
→Groepsvoordele
Groepvoordele, aftreefondse en werknemer-welstand vir werkgewers en organisasies.
→Studentelenings
Studielenings vir Sol-Tech, Akademia en Bo-Karoo. Doen direk aansoek — geen adviesgesprek nodig nie.
→
'n Vennoot, wat saam bou aan 'n toekoms.
Ons onderskeid lê in ons verbintenis tot die gemeenskap. Deur ons werk help ons om ’n beter toekoms vir jou, jou kinders en die gemeenskap te bou.
Toekomsbouer
Ons bou 'n toekoms vir jou, jou kinders en die gemeenskap
Gehalte
Wêreldklas produkte en oplossings wat waarde bied, vandag én oor die lang termyn.
Veerkragtig
Buigbaar om verandering te hanteer, kragtig om volhoubaar te wees.
Eenvoud
Ons hanteer die komplekse, sodat jy die eenvoud kan ervaar.
Belewenis
Ons strewe om vir jou 'n uitnemende ervaring met elke interaksie te gee.
Vreugde
Voldoende voorbereiding en goeie keuses skep gemoedsrus.

Konnek
Konnek bevorder die finansiële welstand, sekerheid en volhoubaarheid van individue en gesinne — nie net vir vandag nie, maar ook as 'n nalatenskap.
